Matteus 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 of ’n voedselsak vir die reis of twee onderkledingstukke of sandale of ’n staf nie; want die werker is sy voedsel werd.+ Markus 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ook het hy hulle beveel om niks behalwe net ’n staf vir die reis saam te dra nie, geen brood, geen voedselsak,+ geen kopergeld in hulle gordelbeurse nie,+ Lukas 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Moenie ’n beurs of ’n voedselsak+ of sandale saamdra nie, en moet niemand langs die pad met ’n omhelsing+ groet nie.
10 of ’n voedselsak vir die reis of twee onderkledingstukke of sandale of ’n staf nie; want die werker is sy voedsel werd.+
8 Ook het hy hulle beveel om niks behalwe net ’n staf vir die reis saam te dra nie, geen brood, geen voedselsak,+ geen kopergeld in hulle gordelbeurse nie,+
4 Moenie ’n beurs of ’n voedselsak+ of sandale saamdra nie, en moet niemand langs die pad met ’n omhelsing+ groet nie.