8 Ook het hy hulle beveel om niks behalwe net ’n staf vir die reis saam te dra nie, geen brood, geen voedselsak,+ geen kopergeld in hulle gordelbeurse nie,+
3 en hy het vir hulle gesê: “Moet niks vir die reis saamdra nie, nie staf of voedselsak of brood of silwergeld nie; moet ook nie twee onderkledingstukke hê nie.+