Matteus 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle het gesê: “Party sê Johannes die Doper,+ ander Eliʹa,+ nog ander Jeremia of een van die profete.” Markus 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hulle het vir hom gesê: “Johannes die Doper,+ en ander: Eliʹa,+ nog ander: Een van die profete.”+ Lukas 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Herodes, die distriksheerser, het gehoor van al die dinge wat gebeur, en hy was heel dronkgeslaan omdat party gesê het dat Johannes uit die dode opgewek is,+
14 Hulle het gesê: “Party sê Johannes die Doper,+ ander Eliʹa,+ nog ander Jeremia of een van die profete.”
7 En Herodes, die distriksheerser, het gehoor van al die dinge wat gebeur, en hy was heel dronkgeslaan omdat party gesê het dat Johannes uit die dode opgewek is,+