Matteus 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 of ’n voedselsak vir die reis of twee onderkledingstukke of sandale of ’n staf nie; want die werker is sy voedsel werd.+ 1 Korintiërs 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 As ons geestelike dinge+ vir julle gesaai het, is dit dan iets groots as ons dinge vir die vlees van julle sal maai?+ 1 Korintiërs 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 So ook het die Here vir dié wat die goeie nuus verkondig, verorden+ dat hulle deur middel van die goeie nuus lewe.+ 1 Timoteus 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want die Skrifgedeelte sê: “Jy mag ’n bul nie muilband wanneer hy die graan uitdors nie”;+ ook: “Die werker is sy loon werd.”+
10 of ’n voedselsak vir die reis of twee onderkledingstukke of sandale of ’n staf nie; want die werker is sy voedsel werd.+
11 As ons geestelike dinge+ vir julle gesaai het, is dit dan iets groots as ons dinge vir die vlees van julle sal maai?+
14 So ook het die Here vir dié wat die goeie nuus verkondig, verorden+ dat hulle deur middel van die goeie nuus lewe.+
18 Want die Skrifgedeelte sê: “Jy mag ’n bul nie muilband wanneer hy die graan uitdors nie”;+ ook: “Die werker is sy loon werd.”+