19 Want daar staan geskrywe: “Ek sal die wysheid van die wyse mense laat vergaan,+ en die intelligensie van die intellektuele mense+ sal ek opsy stoot.”+
6 En ons spreek wysheid onder dié wat volwasse is,+ maar nie die wysheid+ van hierdie stelsel van dinge of van hierdie stelsel van dinge se heersers,+ wat sal vergaan nie.+