Matteus 22:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Weer het hy ander slawe uitgestuur+ en gesê: ‘Sê vir die genooides: “Kyk! Ek het my middagmaal voorberei,+ my bulle en vetgemaakte vee is geslag en alles is gereed. Kom na die huweliksfees.”’+
4 Weer het hy ander slawe uitgestuur+ en gesê: ‘Sê vir die genooides: “Kyk! Ek het my middagmaal voorberei,+ my bulle en vetgemaakte vee is geslag en alles is gereed. Kom na die huweliksfees.”’+