Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 5:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Die uur kom, en dit is nou, wanneer die dooies+ die stem+ van die Seun van God sal hoor, en dié wat gehoor gegee het, sal lewe.+

  • Romeine 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Moet ook nie voortgaan om julle lede vir die sonde aan te bied+ as wapens van onregverdigheid+ nie, maar bied julleself vir God aan as dié wat lewend+ geword het uit die dode, en ook julle lede vir God as wapens+ van regverdigheid.

  • Efesiërs 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Verder het God júlle lewend gemaak, hoewel julle dood was in julle oortredings en sondes,+

  • Efesiërs 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 saam met die Christus lewend gemaak, selfs toe ons dood was in oortredings+—julle is deur onverdiende goedhartigheid gered+—

  • Openbaring 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Sardis: Hierdie dinge sê hy wat die sewe geeste+ van God en die sewe sterre het:+ ‘Ek ken jou dade, dat jy die naam het dat jy lewend is, maar jy is dood.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel