Handelinge 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en hy het vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ongeoorloof dit vir ’n Jood is om by iemand van ’n ander ras aan te sluit of hom te nader;+ en tog het God vir my gewys dat ek geen mens verontreinig of onrein moet noem nie.+
28 en hy het vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ongeoorloof dit vir ’n Jood is om by iemand van ’n ander ras aan te sluit of hom te nader;+ en tog het God vir my gewys dat ek geen mens verontreinig of onrein moet noem nie.+