11 Jesus het toe voor die goewerneur gestaan; en die goewerneur het hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?”+ Jesus het geantwoord: “U sê dit self.”+
13 die takke van palmbome+ geneem en uitgegaan om hom te ontmoet. En hulle het begin uitroep:+ “Red tog!+ Geseënd is hy wat in Jehovah se naam kom,+ ja, die koning+ van Israel!”