Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 104:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+

      As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+

      En hulle keer terug tot hulle stof.+

  • Jesaja 53:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,+ en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,+ omdat hy sy siel in die dood uitgestort het+ en saam met die oortreders getel is;+ en hy het die sonde van baie gedra,+ en vir die oortreders het hy tussenbeide getree.+

  • Matteus 27:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Jesus het weer met ’n harde stem uitgeroep en die gees gegee.+

  • Markus 15:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Maar Jesus het hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.+

  • Lukas 23:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En Jesus het met ’n harde stem geroep en gesê: “Vader, in u hande vertrou ek my gees toe.”+ Toe hy dit gesê het, het hy die laaste asem uitgeblaas.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel