Johannes 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+ Openbaring 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+
25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+
18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+