Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 38:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek het gesê: “In die middel van my dae sal ek die poorte+ van Sjeool binnegaan.

      Ek sal van die res+ van my jare beroof word.”

  • Matteus 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ook sê ek vir jou: Jy is Petrus,+ en op hierdie rots+ sal ek my gemeente bou, en die poorte van Haʹdes+ sal dit nie oorweldig nie.+

  • Johannes 6:54
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 54 Hy wat hom met my vlees voed en my bloed drink, het die ewige lewe, en ek sal hom op die laaste dag opwek;+

  • Johannes 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel