Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het jou nederig gemaak en jou laat honger ly+ en jou met die manna gevoed,+ wat jy nie geken het en ook jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens van elke uiting uit Jehovah se mond lewe.+

  • Psalm 119:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Dit is my vertroosting in my ellende,+

      Want u woord het my in die lewe gehou.+

  • Matteus 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Maar hy het geantwoord en gesê: “Daar staan geskrywe: ‘Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat uit Jehovah se mond kom.’”+

  • Filippense 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 terwyl julle ’n stewige greep op die woord van die lewe behou,+ sodat ek in Christus se dag+ rede tot vreugde kan hê, dat ek nie tevergeefs gehardloop of tevergeefs hard gewerk het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel