Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En ek het in dié tyd julle regters beveel en gesê: ‘Wanneer julle ’n saak tussen julle broers verhoor, moet julle met regverdigheid oordeel+ tussen ’n man en sy broer of sy inwonende vreemdeling.+

  • Deuteronomium 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “As ’n saak wat ’n regterlike beslissing vereis, te buitengewoon vir jou is,+ soos ’n saak waarby bloed vergiet is,+ waarby ’n wettige eis ingestel is+ of ’n gewelddaad gepleeg is, geskilpunte+ in jou poorte, dan moet jy opstaan en opgaan na die plek wat Jehovah jou God sal uitkies,+

  • Spreuke 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wanneer iemand op ’n saak antwoord voordat hy dit hoor,+ is dit dwaasheid van sy kant en ’n vernedering.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel