2 Korintiërs 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word. Hebreërs 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+ Hebreërs 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+ 1 Petrus 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hy het geen sonde begaan nie,+ en ook is bedrog nie in sy mond gevind nie.+ 1 Johannes 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Julle weet ook dat hy openbaar gemaak is om ons sondes weg te neem,+ en daar is geen sonde+ in hom nie.
21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het hy sonde vir ons gemaak,+ sodat ons deur middel van hom God se regverdigheid+ kon word.
15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+
26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+
5 Julle weet ook dat hy openbaar gemaak is om ons sondes weg te neem,+ en daar is geen sonde+ in hom nie.