Levitikus 16:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En die bok moet al hulle oortredings op hom dra+ na ’n woeste land,+ en hy moet die bok wegstuur, die wildernis in.+ Jesaja 53:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+ Johannes 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+
22 En die bok moet al hulle oortredings op hom dra+ na ’n woeste land,+ en hy moet die bok wegstuur, die wildernis in.+
11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+
29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde van die wêreld+ wegneem!+