Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Praat met die hele vergadering van Israel en sê: ‘Op die tiende dag van hierdie maand moet hulle vir hulle elkeen ’n skaap+ vir die voorvaderlike huis neem, ’n skaap per huis.

  • Jesaja 53:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+

  • 1 Korintiërs 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+

  • 1 Petrus 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n smetlose en vlekkelose lam,+ ja, Christus s’n.+

  • Openbaring 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek het in die middel van die troon+ en van die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge+ ’n lam+ sien staan asof hy geslag is,+ met sewe horings en sewe oë, en dié oë beteken die sewe geeste+ van God wat in die hele aarde uitgestuur is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel