Johannes 6:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het; as iemand van hierdie brood eet, sal hy vir ewig lewe; en in werklikheid is die brood wat ek sal gee, my vlees+ vir die lewe van die wêreld.”+ 1 Johannes 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+ 1 Johannes 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Daarbenewens het ons self aanskou+ en getuig+ ons dat die Vader sy Seun as Redder van die wêreld uitgestuur het.+
51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het; as iemand van hierdie brood eet, sal hy vir ewig lewe; en in werklikheid is die brood wat ek sal gee, my vlees+ vir die lewe van die wêreld.”+
2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+
14 Daarbenewens het ons self aanskou+ en getuig+ ons dat die Vader sy Seun as Redder van die wêreld uitgestuur het.+