17 Want God het sy Seun in die wêreld uitgestuur, nie sodat hy die wêreld moet oordeel nie,+ maar sodat die wêreld deur middel van hom gered kan word.+
42 en hulle het vir die vrou begin sê: “Ons glo nie meer op grond van wat jy gesê het nie; want ons het self gehoor+ en ons weet dat hierdie man vir seker die redder+ van die wêreld is.”
47 Maar as iemand my woorde hoor en hulle nie nakom nie, oordeel ek hom nie; want ek het gekom, nie om die wêreld te oordeel nie,+ maar om die wêreld te red.+