Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 29:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Om vir mense te bewe, span ’n strik,+ maar hy wat op Jehovah vertrou, sal beskerm word.+

  • Johannes 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Uit vrees vir die Jode het niemand natuurlik in die openbaar oor hom gepraat nie.+

  • Johannes 19:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En ná hierdie dinge het Josef van Arimateʹa, wat ’n dissipel van Jesus was, maar in die geheim weens sy vrees vir die Jode,+ Pilatus versoek om die liggaam van Jesus te kan wegneem; en Pilatus het hom toestemming gegee.+ Daarom het hy gekom en sy liggaam weggeneem.+

  • Johannes 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Toe dit laat was op daardie dag, die eerste van die week,+ en hoewel die deure waar die dissipels was, uit vrees+ vir die Jode toegesluit was, het Jesus gekom+ en in hulle midde gestaan en vir hulle gesê: “Mag julle vrede hê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel