Matteus 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ek doop julle wel met water+ weens julle berou;+ maar die een wat ná my kom,+ is sterker as ek, wie se sandale ek nie werd is om uit te trek nie.+ Hy sal julle met heilige gees+ en met vuur+ doop. Handelinge 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 want Johannes het wel met water gedoop, maar nie baie dae hierna nie sal julle in heilige gees gedoop word.”+ Handelinge 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hulle is almal met heilige gees vervul+ en het in ander tale begin praat,+ net soos die gees aan hulle gegee het om te spreek.
11 Ek doop julle wel met water+ weens julle berou;+ maar die een wat ná my kom,+ is sterker as ek, wie se sandale ek nie werd is om uit te trek nie.+ Hy sal julle met heilige gees+ en met vuur+ doop.
5 want Johannes het wel met water gedoop, maar nie baie dae hierna nie sal julle in heilige gees gedoop word.”+
4 en hulle is almal met heilige gees vervul+ en het in ander tale begin praat,+ net soos die gees aan hulle gegee het om te spreek.