Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 14:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+

  • Handelinge 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom, broers, soek+ vir julle sewe manne van goeie getuienis onder julle uit, vol gees en wysheid,+ dat ons hulle oor hierdie nodige aangeleentheid kan aanstel;

  • 1 Petrus 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Dit is aan hulle geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie,+ maar vir julle die dinge bedien het wat nou aan julle aangekondig+ is deur middel van dié wat die goeie nuus aan julle bekend gemaak het met heilige gees+ wat uit die hemel gestuur is. In juis hierdie dinge is engele begerig om te tuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel