Lukas 19:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En toe hy naby kom, het hy die stad aanskou en daaroor gehuil+ Romeine 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wees bly saam met mense wat bly is;+ huil saam met mense wat huil. Hebreërs 4:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+
15 Want ons het as ’n hoëpriester nie iemand wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar iemand wat in alle opsigte soos ons op die proef gestel is, maar sonder sonde.+