Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:136
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 136 Strome water het uit my oë gevloei+

      Omdat hulle u wet nie onderhou het nie.+

  • Jeremia 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ag, was my kop maar water en my oë ’n bron van trane!+ Dan kon ek dag en nag huil oor dié van die dogter van my volk wat omgebring is.+

  • Lukas 23:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jesus het omgedraai na die vroue en gesê: “Dogters van Jerusalem, hou op om oor my te huil. Maar huil oor julleself en oor julle kinders;+

  • Johannes 11:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Jesus het trane gestort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel