Matteus 16:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Van daardie tyd af het Jesus Christus vir sy dissipels begin toon dat hy na Jerusalem moet gaan en baie dinge van die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes moet ly en doodgemaak en op die derde dag opgewek moet word.+ Romeine 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hiervoor het Christus gesterf en weer lewend geword,+ om Here oor die dooies+ sowel as die lewendes+ te wees. 1 Korintiërs 15:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Jou onredelike mens! Wat jy saai, word nie lewend gemaak tensy dit eers sterf nie;+
21 Van daardie tyd af het Jesus Christus vir sy dissipels begin toon dat hy na Jerusalem moet gaan en baie dinge van die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes moet ly en doodgemaak en op die derde dag opgewek moet word.+
9 Want hiervoor het Christus gesterf en weer lewend geword,+ om Here oor die dooies+ sowel as die lewendes+ te wees.