1 Tessalonisense 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy het vir ons gesterf,+ sodat ons, hetsy ons wakker bly of slaap, saam met hom sou lewe.+ Openbaring 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+
18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+