Johannes 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En omdat Jesus voor die fees van die pasga geweet het dat sy uur gekom het+ om uit hierdie wêreld na die Vader toe te gaan,+ het hy, wat dié liefgehad het wat syne was en wat in die wêreld was,+ hulle tot die einde toe liefgehad.
13 En omdat Jesus voor die fees van die pasga geweet het dat sy uur gekom het+ om uit hierdie wêreld na die Vader toe te gaan,+ het hy, wat dié liefgehad het wat syne was en wat in die wêreld was,+ hulle tot die einde toe liefgehad.