Markus 12:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die tweede is dit: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’+ Daar is geen ander gebod groter as dié nie.” Johannes 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+ 1 Tessalonisense 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Met betrekking tot broederliefde+ het julle egter nie nodig dat ons aan julle skryf nie, want julle word self deur God geleer+ om mekaar lief te hê;+ 1 Petrus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Bo alles moet julle intense liefde vir mekaar hê,+ want die liefde bedek ’n menigte sondes.+
31 Die tweede is dit: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’+ Daar is geen ander gebod groter as dié nie.”
34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+
9 Met betrekking tot broederliefde+ het julle egter nie nodig dat ons aan julle skryf nie, want julle word self deur God geleer+ om mekaar lief te hê;+