Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.

  • Handelinge 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat Saulus betref, hy het die moord op hom goedgekeur.+

      Daardie dag het daar groot vervolging+ ontstaan teen die gemeente wat in Jerusalem was; almal behalwe die apostels is in al die streke van Judeʹa en Samariʹa verstrooi.+

  • Handelinge 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hy het Jakobus, die broer van Johannes,+ met die swaard om die lewe gebring.+

  • Handelinge 26:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En deur hulle dikwels in al die sinagoges te straf,+ het ek hulle probeer dwing om ’n herroeping te doen; en aangesien ek uitermate woedend teenoor hulle was, het ek hulle selfs in buitelandse stede vervolg.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel