9 “Wat julle betref, gee ag op julleself; mense sal julle aan plaaslike geregshowe oorlewer,+ en julle sal in sinagoges geslaan word+ en voor goewerneurs en konings gebring word ter wille van my, as ’n getuienis vir hulle.+
12 “Maar voor al hierdie dinge sal mense die hande aan julle slaan en julle vervolg+ en julle aan die sinagoges en gevangenisse oorlewer, en julle sal ter wille van my naam voor konings en goewerneurs gesleep word.+
21 Ja, tot hierdie weg is julle geroep, want ook Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+