26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+
26 Wanneer die helper kom wat ek van die Vader vir julle sal stuur,+ die gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal daardie een aangaande my getuig;+
33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor.