Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!+ My uitverkorene,+ wat my siel goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies voortbring.+

  • Matteus 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde,+ wat my siel goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.

  • Johannes 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hy wat geloof in hom beoefen, gaan nie geoordeel word nie.+ Hy wat nie geloof beoefen nie, is reeds geoordeel, omdat hy nie geloof in die naam van die enigverwekte Seun van God beoefen het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel