Johannes 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie. Efesiërs 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want hy is ons vrede,+ hy wat die twee partye+ een gemaak+ en die tussenmuur+ wat hulle geskei het,+ vernietig het.
27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.
14 Want hy is ons vrede,+ hy wat die twee partye+ een gemaak+ en die tussenmuur+ wat hulle geskei het,+ vernietig het.