4 Hy is vergesel van Soʹpater,+ die seun van Pirrus van Bereʹa, Aristarʹgus+ en Sekunʹdus van die Tessalonisense, en Gajus van Derbe, en Timoʹteus,+ en Tiʹgikus+ en Troʹfimus+ uit die landstreek Asië.
10 Aristarʹgus,+ my medegevangene, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ die neef van Barʹnabas (aangaande wie julle opdragte ontvang het om hom te verwelkom+ as hy ooit na julle toe kom),