Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 19:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het die stad heeltemal in verwarring geraak, en hulle het soos een man die teater ingestorm en die Masedoniërs Gajus en Aristarʹgus,+ reisgenote van Paulus, met geweld saamgeneem.

  • Handelinge 27:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Nadat ons aan boord gegaan het van ’n boot uit Adramitʹtium wat op die punt was om na plekke aan die kus van die landstreek Asië te seil, het ons weggeseil, en Aristarʹgus,+ ’n Masedoniër van Tessaloniʹka, was saam met ons.

  • Kolossense 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Aristarʹgus,+ my medegevangene, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ die neef van Barʹnabas (aangaande wie julle opdragte ontvang het om hom te verwelkom+ as hy ooit na julle toe kom),

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel