Matteus 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 het Jesus begin sê: “Verlaat die plek, want die dogtertjie het nie gesterf nie, maar sy slaap.”+ Hierop het hulle hom begin uitlag.+ Markus 5:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 en nadat hy ingegaan het, het hy vir hulle gesê: “Waarom gaan julle so te kere en huil julle? Die jong kind het nie gesterf nie, maar slaap.”+ Johannes 11:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Jesus het vir haar gesê: “Het ek nie vir jou gesê dat jy die heerlikheid van God sal sien as jy glo nie?”+ Handelinge 9:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Maar Petrus het almal buitentoe gestuur+ en op sy knieë gegaan en gebid, en hy het na die liggaam gedraai en gesê: “Tabiʹta, staan op!” Sy het haar oë oopgemaak, en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.+
24 het Jesus begin sê: “Verlaat die plek, want die dogtertjie het nie gesterf nie, maar sy slaap.”+ Hierop het hulle hom begin uitlag.+
39 en nadat hy ingegaan het, het hy vir hulle gesê: “Waarom gaan julle so te kere en huil julle? Die jong kind het nie gesterf nie, maar slaap.”+
40 Jesus het vir haar gesê: “Het ek nie vir jou gesê dat jy die heerlikheid van God sal sien as jy glo nie?”+
40 Maar Petrus het almal buitentoe gestuur+ en op sy knieë gegaan en gebid, en hy het na die liggaam gedraai en gesê: “Tabiʹta, staan op!” Sy het haar oë oopgemaak, en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.+