Markus 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en gesê: “Die vasgestelde tyd is vervul,+ en die koninkryk van God het naby gekom. WEES berouvol+ en stel geloof in die goeie nuus.” Lukas 24:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 en in sy naam sou berou tot vergifnis van sondes+ in al die nasies verkondig word+—en van Jerusalem af+ Handelinge 2:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Petrus het vir hulle gesê: “Toon berou,+ en laat elkeen van julle in die naam+ van Jesus Christus gedoop+ word tot vergifnis+ van julle sondes, en julle sal die heilige gees as vrye gawe+ ontvang.
15 en gesê: “Die vasgestelde tyd is vervul,+ en die koninkryk van God het naby gekom. WEES berouvol+ en stel geloof in die goeie nuus.”
47 en in sy naam sou berou tot vergifnis van sondes+ in al die nasies verkondig word+—en van Jerusalem af+
38 Petrus het vir hulle gesê: “Toon berou,+ en laat elkeen van julle in die naam+ van Jesus Christus gedoop+ word tot vergifnis+ van julle sondes, en julle sal die heilige gees as vrye gawe+ ontvang.