Romeine 8:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Wie sal ons van die liefde van die Christus skei?+ Sal verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?+ 2 Korintiërs 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar selfs al teer die mens wat ons uiterlik is weg, word die mens wat ons innerlik is,+ beslis van dag tot dag vernuwe.
35 Wie sal ons van die liefde van die Christus skei?+ Sal verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?+
16 Daarom gee ons nie moed op nie, maar selfs al teer die mens wat ons uiterlik is weg, word die mens wat ons innerlik is,+ beslis van dag tot dag vernuwe.