Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En by die aandgraanoffer+ het ek uit my vernedering opgestaan, met my kleed en my moulose oorkleed geskeur, en ek het op my knieë gegaan+ en my palms na Jehovah my God uitgestrek.+

  • Handelinge 9:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Maar Petrus het almal buitentoe gestuur+ en op sy knieë gegaan en gebid, en hy het na die liggaam gedraai en gesê: “Tabiʹta, staan op!” Sy het haar oë oopgemaak, en toe sy Petrus sien, het sy regop gesit.+

  • Handelinge 20:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En toe hy hierdie dinge gesê het, het hy saam met hulle almal neergekniel+ en gebid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel