Handelinge 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hy het op die grond geval en ’n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy my?”+ Handelinge 26:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En toe ons almal op die grond geval het, het ek ’n stem in die Hebreeuse taal vir my hoor sê: ‘Saul, Saul, waarom vervolg jy my? Om teen die prikkels te bly skop, maak dit vir jou moeilik.’+
14 En toe ons almal op die grond geval het, het ek ’n stem in die Hebreeuse taal vir my hoor sê: ‘Saul, Saul, waarom vervolg jy my? Om teen die prikkels te bly skop, maak dit vir jou moeilik.’+