Handelinge 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hy het op die grond geval en ’n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy my?”+ Handelinge 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en ek het op die grond geval en ’n stem vir my hoor sê: ‘Saul, Saul, waarom vervolg jy my?’+