12 En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en voortekens onder die volk plaasgevind;+ en hulle was almal eendragtig saam in Salomo se pilaargang.+
17 Dit het aan almal, die Jode sowel as die Grieke wat in Eʹfese gewoon het, bekend geword; en vrees+ het op hulle almal geval, en die naam van die Here Jesus is voortdurend groot gemaak.+