Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 4:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 terwyl u u hand uitsteek tot genesing en terwyl tekens en voortekens+ deur die naam+ van u heilige kneg+ Jesus plaasvind.”

  • Handelinge 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Steʹfanus, vol guns en krag, het groot voortekens en tekens+ onder die volk gedoen.

  • Handelinge 7:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+

  • Handelinge 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle het dus ’n geruime tyd daaraan bestee om met vrymoedigheid te spreek op gesag van Jehovah, wat getuig het van die woord van sy onverdiende goedhartigheid deur te gee dat tekens en voortekens deur middel van hulle hande plaasvind.+

  • Handelinge 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarop het die hele menigte stil geword, en hulle het begin luister hoe Barʹnabas en Paulus vertel van al die tekens en voortekens wat God deur hulle onder die nasies gedoen het.+

  • Romeine 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 met die krag van tekens en voortekens,+ met die krag van die heilige gees; sodat ek van Jerusalem af en in ’n kring+ tot by Illiʹrikum die goeie nuus oor die Christus deeglik verkondig het.+

  • 2 Korintiërs 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Trouens, die tekens van ’n apostel+ is deur alle volharding onder julle voortgebring,+ en deur tekens en voortekens en kragtige werke.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel