Handelinge 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra. Galasiërs 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar toe God, wat my van my moeder se skoot afgesonder en deur sy onverdiende goedhartigheid+ geroep het,+ dit goedgedink het
15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.
15 Maar toe God, wat my van my moeder se skoot afgesonder en deur sy onverdiende goedhartigheid+ geroep het,+ dit goedgedink het