2 Samuel 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Dawid en sy manne met die pad verder getrek, terwyl Siʹmeï aan die kant van die berg geloop het, al langs hom sodat hy ’n vloek kon uitspreek;+ en hy het bly klippe gooi terwyl hy al langs hom geloop het, en hy het baie stof gegooi.+
13 Daarop het Dawid en sy manne met die pad verder getrek, terwyl Siʹmeï aan die kant van die berg geloop het, al langs hom sodat hy ’n vloek kon uitspreek;+ en hy het bly klippe gooi terwyl hy al langs hom geloop het, en hy het baie stof gegooi.+