5 En koning Dawid het tot by Bahuʹrim+ gekom, en kyk! ’n man uit die familie van Saul se huis het daarvandaan uitgekom, en sy naam was Siʹmeï,+ die seun van Gera, en hy het uitgekom en ’n vloek uitgespreek terwyl hy uitgekom het.+
20 Spreek selfs in jou slaapkamer nie ’n vloek oor die koning uit nie,+ en spreek in die binnekamers waar jy gaan lê, nie ’n vloek oor ’n ryke uit nie;+ want ’n voël van die hemel sal die geluid oordra, en iets wat vlerke het, sal die saak vertel.+