37 Maar Paulus het vir hulle gesê: “Hulle het ons onveroordeeld in die openbaar geslaan, manne wat Romeine is,+ en ons in die gevangenis gegooi; en gooi hulle ons nou in die geheim uit? Volstrek nie! maar laat hulle self kom en ons uitbring.”
27 Hierdie man is deur die Jode gevange geneem en is byna deur hulle om die lewe gebring, maar ek het skielik met soldate gekom en hom gered,+ omdat ek verneem het dat hy ’n Romein is.+