37 Maar Paulus het vir hulle gesê: “Hulle het ons onveroordeeld in die openbaar geslaan, manne wat Romeine is,+ en ons in die gevangenis gegooi; en gooi hulle ons nou in die geheim uit? Volstrek nie! maar laat hulle self kom en ons uitbring.”
25 Maar toe hulle hom vir die geseling uitgestrek het, het Paulus vir die leëroffisier wat daar gestaan het, gesê: “Is dit julle geoorloof om ’n man te gesel wat ’n Romein+ en onveroordeeld is?”