2 Kronieke 18:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Sedekiʹa,+ die seun van Kenaʹäna,+ het toe nader gekom en Migaʹja+ op die wang+ geslaan en gesê: “Langs watter weg het die gees van Jehovah van my af weggegaan om met jou te praat?”+
23 Sedekiʹa,+ die seun van Kenaʹäna,+ het toe nader gekom en Migaʹja+ op die wang+ geslaan en gesê: “Langs watter weg het die gees van Jehovah van my af weggegaan om met jou te praat?”+