Handelinge 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 het die militêre bevelvoerder beveel dat hy in die soldate se kwartiere ingebring moet word en gesê dat hy onder geseling ondervra moet word, sodat hy ten volle te wete kon kom waarom hulle só teen hom skreeu.+
24 het die militêre bevelvoerder beveel dat hy in die soldate se kwartiere ingebring moet word en gesê dat hy onder geseling ondervra moet word, sodat hy ten volle te wete kon kom waarom hulle só teen hom skreeu.+